Belangrik:
Om aansoek te doen vir krediet, kies slegs een van die aansoek opsies onder die krediet opsies.
Neem asseblief kennis:
Met Opsie 2 is dit nodig om die dokumente elektronies te parafeer en te onderteken.
Aansoek Opsie 1
Klik op die dokument-skakels hieronder. Dit sal in 'n nuwe venster oopmaak
Druk die dokumente uit
Voltooi die kredietaansoekvorm, die 3-jaar oes geskiedenis vorm en resolusie
Parafeer en teken waar aangedui
E-pos die dokumente, saam met al die stawende dokumente, aan info@orbiserve.co.za
Aansoek Opsie 2
Klik op die aanwysings skakel hieronder en volg die stappe
Voltooi die kredietaansoekvorm, die 3-jaar oesgeskiedenis vorm en resolusie
Teken en parafeer al hierdie dokumente elektronies
Keer terug na hierdie bladsy en voltooi die onderstaande vorm (Indienvorm)
Laai die kredietaansoekvorm, die 3-jaar oes geskiedenis vorm en al die stawende dokumente op en stuur dit aan ons